AFRIKAANSE MUSIEK IS KUNS
Kristi Steyn is 'n nuwe stem wat die alternatiewe, pop en indie-soul genres saamvat in 'n manier wat nognie in die Afrikaanse bedryf gesien was nie. Behalwe vir haar verslawende verhoogpersoonlikheid en vuurige uitrustings is dit by haar lirieke wat die ware ryke lê. Haar skryfstyl intigreer legendes van Valiant Swart tot Deon Meiring se style, als om die wêreld uit haar oë aan ons te vertolk.
Sy sê die stories van liefde en leed en dinge van die wêreld en dinge van die Hemel moet vertel word. Sy skryf om asem te gee aan hierdie stories en sy hoop dat almal wat een van haar liedjies luister 'n stukkie van hullleself daarin sal raaksien. Sy sê musikante gee deeltjies van hulleself weg in hulle musiek sodat ander mense stukkies van hulleself weer daarin kan vind.





DIENSTE

Musiekfeeste en Musiekvenues

Oorspronklike Afrikaanse Cabaret met gedigte en komiese storiesvertelling.

Liedjies skryf, digkuns en produksiebestuur.









Kristi Steyn





Music Festivals





Facebook
Instagram